Recept
« Terug naar recepten
Roly-poly
PT90M
Roly-poly
Een heerlijk roly-poly recept uit de afrikaanse keuken wat echt de moeite waard is om uit te proberen.
Recept van:
Doortje Haas
Bereidingstijd:
90 min
Personen:
4 personen
Categorieën:
- > Nagerechten - Warm
Bevat per éénpersoons portie:
Waardering:
5
0
4
Herkomst:
Zuid-Afrika
Keuken:
Afrikaanse
Bron:
smulweb
Kan worden ingevroren:
Nee
Geplaatst op:
Bereiding
Hoe Roly-poly te bereiden
Stroop:
1 koppie suiker(250 ml)
2 koppies water
1 teelepel bottter
1/2 teelepel vanielje essens
Kook tot stroop
Sif die bakpoeier en meel saam.
Vryf botter in droe bestanddele.
Maak melk aan met geklitste eier
Deeg moet rolbaar wees
Voeg bietjie melk by indien die deeg te styf is.
Rol deeg uit in reghoek.
Smeer appelkooskonfyt(abrikozenjam) oor.
Rol vanaf die korte kan op.
Gooi stroop oor.
Bak by 180*C vir 40 tot 60 min of tot goud bruin van kleur en gaar. Verdeel stroom steeds weer oor roly-poly terwyl jy dit bak.
Haal nou die pudding uit die sous en sny die in plakke van drie tot vier cm. dik en plaas dakpansgewys terug in stroop. Gooi warm vanillavla oor die poeding en bak nog vir 15 minute verder tot alles bietjie vermeng is en mooi van kleur.
Serveertips
Roomys pas ook baie goed hierby

Addie zegt:
Wat kun jij goed Zuid Afrikaans schrijven zeg. Met een beetje goede wil is het goed te lezen hoor.
Kookgroet,
Addie.